Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie. In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het. Tussendeur kry ons ’n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur 'n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie 'n ongeëwenaarde sukses te maak.Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie. In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het. Tussendeur kry ons ’n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur 'n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie 'n ongeëwenaarde sukses te maak.

Format
EPUB
Protection
DRM Protected
Publication date
September 13, 2011
Publisher
Page count
272
Language
Af
EPUB ISBN
9781415203132
Paper ISBN
9781415201428
File size
6 MB
EPUB
EPUB accessibility
The publisher has not provided information about accessibility.
subscribe

About Us

About De Marque Work @ De Marque Contact Us Terms of use Privacy Policy Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company