Praat verby grense

uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum
by Frits Gaum (Author)
Buy for €6.50 Read excerpt online Download excerpt

Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike gemene grond om saam te verken – die pa ’n swaargewig in sy kerk; die seun ’n predikant oor wie daar op ’n dag sensasionele voorbladnuus is. Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat homself enkele dae later om die lewe bring. ’n Lewens krisis word ’n krisis vir die kerk. Laurie word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer suksesvol. Intussen woed daar ’n debat oor homoseksualiteit, ’n saak wat dreig om kerke wêreldwyd te skeur. In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid, mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme, bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God. Dit word ’n ontroerende en inspirerende ge sprek tussen twee begaafde mense wat hulle eie en me kaar se grense uitdaag en verskuif.Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike gemene grond om saam te verken – die pa ’n swaargewig in sy kerk; die seun ’n predikant oor wie daar op ’n dag sensasionele voorbladnuus is. Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat homself enkele dae later om die lewe bring. ’n Lewens krisis word ’n krisis vir die kerk. Laurie word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer suksesvol. Intussen woed daar ’n debat oor homoseksualiteit, ’n saak wat dreig om kerke wêreldwyd te skeur. In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid, mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme, bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God. Dit word ’n ontroerende en inspirerende ge sprek tussen twee begaafde mense wat hulle eie en me kaar se grense uitdaag en verskuif.

Format
EPUB
Protection
DRM Protected
Publication date
June 01, 2010
Publisher
Page count
112
Language
Af
EPUB ISBN
9781415202753
Paper ISBN
9781415201244
EPUB
EPUB accessibility
The publisher has not provided information about accessibility.
subscribe

About Us

About De Marque Work @ De Marque Contact Us Terms of use Privacy Policy Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company